Ek vang elke oomblik van julle belangrike dag vas.  Van die oomblik waar die bruid gereedmaak, en bruidegom as jy wil, tot die sny van die koek en gooi van die ruiker.

your wedding, Your biggest event ever.... you want your photographer to care like you do.  The photography should talk back when you watch it on your 10th aniversary!