Welkom by my webwerf.  Fotografie het vir my begin met die geboorte van my twee kinders.  Ek kon nie genoeg foto's van hulle neem nie. Met ontnugtering het ek agtergekom die tyd snel verby en voor ek my oe uitgevee het, is hulle groot!  Bring hulle studio toe, dan help ek jou om die mooiste oomblikke vas te vang in 'n foto... With God as my guidance, I do your wedding photography and the results is his plan. I can only be the photographer HE wants me to be. Every event is in His hands and I obey.!